Ryno Rugby

news

Terugvoer sessie

Deur Ryno Hendrikz · 23 Junie 2026 · ≈ 1 min lees

Die groep toon goeie potensiaal en ñ bereidwilligheid om te leer. Die grootste fokus area voorentoe behoort te wees:

  • Passakkuraatheid en tegniek.'
  • Hardlooplyne en ondersteuning
  • Besluitneming onderdruk
  • Selfvertroue in aanvallende situasies